Algemeen (Akademie)

En so begin die September-/Rekordeksamen vandag met Lewensoriëntering! Sterkte aan al ons Graad 12's!  'n Eksamen toets nie net jou akademiese kennis nie, dit toets ook jou kalmte, stabiliteit en moed. Werk hard aan al vier!
Elke jaar publiseer Die Burger 'n lys van Top Wiskunde Skole gemeet aan die matriekuitslae in kombinasie met die gemeenskapswelvaart-indeks. Ons is in hierdie kategorie aangewys as die derde beste skool in die Wes-Kaap. 1ste = Bloemhof 2de = Paul Roos 3de = HS LUTZVILLE!!!  Baie geluk aan juffrou Adri du Toit en haar matriekklas 2020....
Baie geluk aan 2020 se matriekklas met hulle skitterende uitslae, te midde van baie uitdagings. • Hulle handhaaf ons 20 jaar 100% slaagsyfer. • 32 van die 35 leerlinge kwalifiseer vir 'n Baccalaureusgraad (91,4%) - die hoogste persentasie nog. • Boonop het hulle die meeste gemiddelde A's opgelewer tot dusver. (6 A's uit 'n klas van 35!) • Baie...
Die volgende WOW presteerders neem deel aan die streekskompetisie op 23 Augustus. Baie geluk! V.l.n.r agter Ruben Smit, Chelsea Love, Gretchen Links, Emi-Lee Casper en Sunell Coetzee Middel Olivia Olivier, Caro-Leigh Jansen en Miane Coetzee Voor Louis Coetzee, Veronicia January en Gideon Smit
Let asseblief daarop dat aansoeke om toelating tot WKOD-skole op 15 Februarie 2019 oopmaak en sluit op 15 Maart 2019. Ouers moet aanlyn, sowel as by die skool self registreer. Registrasie aanlyn: https://admissions.westerncape.gov.za/admissions/login Wat het u nodig? 1. Werkende e-posadres en selfoonnommer 2. Elektroniese afskrifte...

Pages