Mnr en Mej Lutzville 2019

Maandag, 22 Julie 2019, het Hoërskool Lutzville die nuwe Mnr. en Mej. HS Lutzville gekroon. Baie geluk aan die volgende wenners:

Mej. HS Lutzville: Tamaryn Raymond

Mnr. HS Lutzville: Grant Waldeck

1ste Prinses: Marilu Smuts

1ste Prins: Leighton Cloete

2de Prinses: Marloné le Roux

2de Prins: Thomas Beukes

Mnr. en Mej. Fotogenies: Grant Waldeck en Conita Fourie

Mnr. en Mej. Persoonlikheid: JJ du Plooy en Tamaryn Raymond

Dit was ‘n pragtige aand, nie net vir die Hoërskool deelnemers nie, maar ook vir leerders van die Laerskool wat ‘n geleentheid gekry het om hul eisteddford toesprake met die gehoor te deel. Dankie aan alle ondersteuners en ook aan almal wat gehelp het dat die aand seepglad verloop