OUDSKOLIERE PRESTEER

Marelize en Danelle Scheepers het uitstekende prestasies behaal.  Marelize ontvang 'n Golden Key toekenning in Bedryfskielkunde en Arbeidsverhoudinge.  Danelle het 'n eretoekenning ontvang vir top 10 presteerder in die fakulteit Gesondheidswetenskappe asook 'n Golden Key toekenning in BA Menslike Bewegingskunde.  Beide van hulle studeer aan die Noordwes Universiteit Potchefstroom.