Timothy Net presteer uitstekend

Timothy Nel het in 2012  by HS Lutzville matrikuleer.  Hy behaal sy LLB-graad en word ook aanvaar vir sy meestersgraad in Handelsreg en gaan spesialiseer in International Trade.  HS Lutzville bly altyd trots op die prestasies van ons oudleerlinge