Valentynsbal 2018

Die Valentynsbal by HS Lutzville het weer die liefde laat blom.  JW Beukes en Annique Joseph het met die krone van Mnr en Mej Valentyn weggestap.  Vir die matrieks van 2018 was dit ook een van die laastes wat op hul skoolkalender afgetik word.

'n Klompie van die matrieks van 2018
Gr 8's moet ook leer van formele funksies
Mnr en Mej Valentyn