'n Geur van liefde met Valentynsbal 2017

Valentynsbal 2017 het beslis aan die verwagtinge voldoen.  'n Atmosfeer van liefde en omgee het geheers.