SA Government COVID-19 Online Resource & News Portal
Mnr en Mej HS Lutzville 2016
Woensdag, 10 Augustus 2016, het ons die nuwe Mnr en Mej Lutzville gekroon. Die tema was Cowboys and Cowgirls. Hulle het almal vermaak met ‘n tradisionele Cowboy openingsdans. Die aand het baie opwinding en pret opgelewer.
Baie geluk aan die volgende:
- Mej Lutzville: Bea Truter
- Mnr Lutzville: Gerko Niewoudt
- 1ste Prinses: Ansoretha Hugo
- 1ste Prins: Van Zyl Lombard
- 2de Prinses: Danelle Scheppers
- 2de Prins: Brandon Owies