September-/Rekordeksamen 2021

En so begin die September-/Rekordeksamen vandag met Lewensoriëntering! Sterkte aan al ons Graad 12's! 
'n Eksamen toets nie net jou akademiese kennis nie, dit toets ook jou kalmte, stabiliteit en moed. Werk hard aan al vier!