Belangrike nuus

Inligting oor die volgende skoolbeleide kan aangevra word deur die skool te kontak. 1. Dagtoelaag 2. Detensiebeleid 3. Diskriminasie Konflik/Teistering 4. Dwelmtoetse 5. Finansies 6. Gedragskode Gedragskode en Skoolreëls 7. Godsdiens 8. Grondwet BHL 9. Instandhoudingsbeleid 10. Kleredrag Personeel 11....
Die skoolhoof van HS Lutzville,  Marlida Lombard, is onlangs aangewys as naaswenner in die Wes-Kaap in die volgende afdeling:  EXCELLENCE IN SECONDARY SCHOOL LEADERSHIP. Hiermee wen sy ook R 11 500.00 vir die skool wat vir Personeelontwikkeling aangewend moet word.  HS Lutzville se personeel, leerlinge en ouers is baie trots op...