Skoolreëls

Visie Ons, die rolspelers van HS Lutzville, verbind ons tot 'n veilige, gebalanseerde instelling waar elke mens tot sy/haar volle potensiaal kan ontwikkel en toegerus word om weer 'n verskil in 'n dinamiese samelewing te maak.   Missie Ons wil hierdie ideaal bereik deur 'n...