Uit die kantoor

"Ons gee om"-vriende van HS Lutzville Tronox vir die borg van graad 12 FW en Wiskunde lenteskool Magda Rossouw - Interskole onthaal Perfect Bounce (Hennie de Beer) en JP van Rhyn (keernette) Annari Smit (Borg van gelukbringers se hempies Elke ouers vir die sukses van Interskole 2018...
Ancia Pienaar is die heel eerste Protea Netbalspeelster wat HS Lutzville oplewer.  Ancia is opgeneem in die 0/17 Protea Netbalspan wat in 2018 in Australië gaan deelneem aan 'n Internasionale toernooi. Sy leef/speel  beslis ons tema van 2017 - Groei/blom waar jy geplant is - uit. 
Elke jaar maak die Burger die Top 20 Wiskunde skole op grond van die matriek eindeksamenpunte bekend.  Verder bring hul ook die skool se welvaart in berekening.  2015 se matriekklas was onder die Top 5 skole in hierdie afdeling en die 2016 matriekklas maak weer so: 1.  Hoër Meisieskool Bloemhof  2.  Paul Roos...
HS LULLE BLY BO HS Lutzville spog weereens met groot trots oor hul uitslae van 2017.  'n 100% slaagsyfer vir die 17 de agtereenvolgende jaar!  HS LUTZVILLE IS ONDER DIE TOP 10 SKOLE IN WES-KAAP Hoërskool Lutzville spog met groot trots oor hul uitslae van 2015 Die Burger het die Wiskunde prestasie van verlede jaar, 2015, se...