Fasiliteite

Huis Louis Retief is die koshuis van HS Lutzville.  Die koshuis kan voorsien in die verblyf van ± 40 leerlinge.  Ons bied nasorg fasiliteite vir kinders van Graad 1 - 6 in 'n aparte studielokaal onder toesig van Mev. Elmi van Wyk.  Die Hoërskool leerders is elke middag onder die toesig van een van die diensdoenende onderwysers...