Personeel

Leerlinge wat Maandag teruggekeer het skool toe het 'n baie vrolike ontvangs by die hek gehad en het die jaar met breë glimlagte aangepak. Die personeel het gesorg dat 2021 sommer op 'n hoë noot afskop! Dieselfde gesig het die Dinsdagspan ingewag!
Voorste ry: Anneli Erasmus, RonéL Wickens, Marlida Lombard (Hoof), Desmonia Philander, Helene-Mari Keller, Jo-Anri Barnes 2de ry: Engele Adriaanse, Soretha Hugo (Kantoor), Alma Burger, Annelise Nieuwoudt, Enanda de Klerk, Anda Smit, Léanne Fincham (Kantoor) 3de ry: Luzaan Pieters, Adri du Toit, Anida Mostert, Lou-Anne Evert, Lize Simon...
Nuwe Personeel Ons verwelkom graag ons vier nuwe opvoeders vir 2019 - Luzaan Pieters, Lou-Anne Evert, Lize Simon en as klas assistent Helene-Mari Keller. Mag julle gou deel voel van die Lutzville familie!