Akademie

Wanneer die kraaie gaap van die hitte en niemand lus het vir werk nie, kan die swaarkry nog altyd met lekkerkry klaar gekry word!!  Die Graad 12's van 2018 het gou agtergekom hoe hierdie planne werk en 'n moeilike taalles in die swembad onder die knie gekry. Hulle het ook geleer van omgee.  Elkeen van hulle het vir Valentynsdag 'n...