Sportgronde

So rol HS Lutzville in die geldnote!  Die skool het 'n fondsinsamelingsprojek geloots vir die bou van 'n paviljoen by die netbal/tennisbane.  Die projek het R108 000 laat inrol waarvan R5 500 weer uitgegee is as pryse. Junior Beukman was die algehele wenner met 'n mooi bedrag van R2 500 wat hy ingesamel het.  Baie dankie aan elke...
Hierdie groot projek van 2017 het eindelik sy einde bereik en die goeie bedrag van R108 464 is ingesamel.  Wenners wat die meeste fondse ingesamel het, het almal kontantpryse ontvang.  Die algehele wenner was Junior Beukman wat R2 500 ingesamel het.  Die klas wat die meeste ingesamel het was die Gr 2-klas met R13 090 - d.w.s. R422...