Algemeen (Events)

Juffrou Santie Van Zyl se Graad 3 klas (en die Mammas en Pappas) het behoorlik hul harte oop gemaak met die skenking vir Surinda Smit en Surinda se Honde wat hierdie items sal gebruik om 'n groot verskil te maak in baie honde se lewens! Die leerders het dit met soveel entoesiasme en liefde gegee.
Hoërskool Monument Park het tydens die naweek se 30ste Sportdag van Hoërskool Lutzville 'n spesiale toekenning aan die skool oorhandig om die mylpaal te gedenk. Hoërskool Monument Park is die een skool wat vanaf 1990 deel van hierdie sortdag is.
Vrydag, 12 Oktober, het HS Lutzville afskeid geneem van hul 2018 Matriekklas.  Tydens hierdie geleentheid het ouers  self hul eie kinders se matriekeksamen nommer aan hulle oorhandig.  Die geleentheid is afgesluit waar elke leerling 'n ballon ontvang het en wat dan  op die rugbyveld gelos  is om die simboliek van " laat...
Woensdag, 10 Augustus 2016, het ons die nuwe Mnr en Mej Lutzville gekroon.  Die tema was Cowboys and Cowgirls.  Hulle het almal vermaak met ‘n tradisionele Cowboy openingsdans. Die aand het baie opwinding en pret opgelewer. Baie geluk aan die volgende: Mej Lutzville: Bea Truter Mnr Lutzville: Gerko Niewoudt 1ste Prinses:...
HS Lutzville is weereens toegegooi onder die skuim. Almal het hierdie geleentheid terdeë geniet, gegly en gegil.  As jy nie op hierdie skuimbootjie geklim het nie, het jy beslis uitgegly op 'n groot geleentheid!

Pages