Oupa en Ouma Oggend

Die grondslagfase het weer vir Oupa en Ouma 'n groot bederfdag georganiseer.  Die tafels was pragtig gedek om almal baie spesiaal te laat voel.  Volop gediggies is voorgelees en Kersliedere is gesing om almal in die regte stemming te bring vir die GROOT vakansie. 
Vrydagoggend, 21 Oktober, het die laerskool leerlinge van HS Lutzville 'n heerlike kuier geleentheid saam met Oupa en Ouma gehad. Mammas en Juffrouens het die gaste bederf met heerlike eetgoed en tee en die laerskoolleerders het almal vermaak met voordrag, poetry, tweespraak en sang.  Die koor het pragtig gesing en die pom-poms het gesorg vir...