Kanaalstap

Coca-Cola Kanaalstap 2019 lok ’n rekordgetal deelnemers van 1304 stappers en drawwers! Hoërskool Lutzville het op Saterdag 19 Januarie 2019  met groot opgewondenheid skoliere en lede van die gemeenskap ontvang vir die 18de jaarlikse kanaalstap. Deelnemers moes of die rooi span of die swart span...
Wat 'n ervaring om deel te kan wees van hierdie geleentheid wat HS Lutzville hul tema van 2018 "Eenheid" ten volle uitleef! Dit was die 16 die jaar wat HS Lutzville die kanaalstap vir oud en jonk aangebied het.  Almal stap/draf saam in goeie gees vir Rooi of Swart!  Vanjaar was daar weereens vele pret en genot tussen die 1023...
KOELBLY KANAALSTAP 2017 2017 se 15de  jaarlikse HS Lutzville Koelbly Kanaalstap was ‘n baie spesiale geleentheid.  Ons het vanjaar gesien hoe ‘n hele gemeenskap en vriende kan saamwerk om hul harte oop te maak om van die geleentheid ‘n groot sukses te maak.   Vanjaar is die kanaalstap opgedra aan JP Rust. Hy is ‘n oudskolier...
Koelbly Kanaalstap 23 Januarie 2016 is die jaarlikse Koelbly-Kanaalstap te Hoërskool Lutzville. Die skoot klap om 07:30 by die hoërskool rugbyveld vir die 4- of 8 km afstande.  Almal neem deel mits jy Rooi of Swart ondersteun. Die deelnemers word getel en die wenspan van die dag, Rooi of Swart, verdien punte vir die kleurebyeenkoms. Die...