Alles wat dryf

2017 is weer 'n jaar vir verandering.  Alles wat dryf is vervang deur 'n waatlemoenfees met waterkaskanades!.  Die leerlingleiers doen jaarliks events om spangees onder leerders te bou.  
2016 se Alles wat dryf het weer afgespeel by Boesmangrotte van Waynie Wickens.  Ons was bevoorreg  dat meer as 50 leerlinge (tjoepers) deelgeneem het.  Danksy vele ouers wat veiligheid hanteer het met hul bote op die water, het die dag foutloos verloop. Vroegoggend wat die water nog baie nat, maar later die dag het almal lekker saam...