Valentynsbal

Die Valentynsbal by HS Lutzville het weer die liefde laat blom.  JW Beukes en Annique Joseph het met die krone van Mnr en Mej Valentyn weggestap.  Vir die matrieks van 2018 was dit ook een van die laastes wat op hul skoolkalender afgetik word.
Valentynsbal 2017 het beslis aan die verwagtinge voldoen.  'n Atmosfeer van liefde en omgee het geheers. 
VALENTYNSBAL 10 FEBRUARIE 2016  is die jaarlikse Valentynsbal. Hoërskool leerders kom om 19:30 bymekaar en geniet 'n aand van dans en geselskap tot 23:00.