Mnr en Mej Lutzville

Maandag, 22 Julie 2019, het Hoërskool Lutzville die nuwe Mnr. en Mej. HS Lutzville gekroon. Baie geluk aan die volgende wenners: Mej. HS Lutzville: Tamaryn Raymond Mnr. HS Lutzville: Grant Waldeck 1ste Prinses: Marilu Smuts 1ste Prins: Leighton Cloete 2de Prinses: Marloné le Roux 2de Prins: Thomas Beukes Mnr. en Mej....
Agter:  Frizleyn Mohammed (2 de Prinses), Conita Foutie (1 ste Prinses), Zelnick Moatlhudi (1 ste Prins) en Anro Petersen (2 de Prins) Voor:  Lee-Ann Huisamen (Mej HS Lutzville) en Armand van Dyk (Mnr HS Lutzville)
Hierdie geleentheid bly 'n hoogtepunt op die kalender!  Mej. Lutzville -  Ansoretha Hugo, Mnr. Lutzville - Branden Owies, 1 ste Prinses - Lené Eygelaar, 1 ste Prins - Teigh-Jay Mannel, 2 de Prinses - Lané Coetzee en 2 de Prins Jessé Boks.  Mej Fotogenies - Lané Coetzee en Mnr. Fotogenies - Branden Owies.
Woensdag, 10 Augustus 2016, het ons die nuwe Mnr en Mej Lutzville gekroon.  Die tema was Cowboys and Cowgirls.  Hulle het almal vermaak met ‘n tradisionele Cowboy openingsdans. Die aand het baie opwinding en pret opgelewer. Baie geluk aan die volgende: Mej Lutzville: Bea Truter Mnr Lutzville: Gerko Niewoudt 1ste Prinses:...