Matriekafskeid

Wat 'n ervaring om saam met die Gr 12's  tydens die matriekafskeid van 2018 deur die Arabiese Nagte te beweeg.  Die Graad 11-klas het wonderwerke verrig en die saal omtower in iets baie spesiaal wat dit vir almal 'n onvergeetlike aand gemaak het. 
En daar verskuif Egipte in 2017 na die Wes-Kaap.  Wat 'n ongelooflike stylvolle aand.  Almal is amper onherkenbaar MOOI, die saal is pragtig en 'n klasieke "vibe" vul die saal.  Die gees van die aand pas weereens perfek in by die manier van doen by HSLutzville.  Almal is deel, almal is een en almal doen mee om die aand iets...
Op 28 September 2016 het die graad 11’s van vanjaar dit reggekry om  die NG kerksaal om te tower in ‘n sirkustent. Die tema was vanjaar ‘Vintage Sircus’. Die Gr 11’s het met groot vernuf   die sirkus kultuur van vroeër jare uitgebeeld. Die kleurskema was wit, rooi en goud. Die tafels was versier met ballonne, sirkus diertjies, ‘n...