Prysuitdeling

HSL Hoogste toekennings   Die volgende leerders is tydens Hoërskool Lutzville se jaarlikse prysuitdeling beloon vir hul besonderse bydra tot die skool.  Agter: Armand van Dyk (Senior Sportman van die jaar) Marilu Smuts (Senior Sportvrou van die jaar, Senior Leierskap) Elsamari Lombard ( Senior Kultuur Spesialis, Trofee vir...
Elsamarie Lombard en Natasha Luiters is gekies as die nuwe hoofleiers van HS Lutzville vir 2020.  Elsamarie Lombard is aangewys as die Voorsitter en Natasha Luiters as die Ondervoorsitter van die VRL.
Baie geluk aan Michelle Grobler wat ons top matriekleerder in Verbruikerstudie is vir 2018 - baie dankie aan Lutzville VLV vir die borgskap.
Die volgende leerders is woensdag tydens saal opening erkenning gegee vir hul puik prestasies van 2018. Beste Wisk Prestasie Gr 7 Anja Engelbrecht Gr 9 EBW Jacquemien Fortuin Gr 11 Rekeningkunde Alyssa Rupping Gr 12 Rekeningkunde JW Beukes en Lauren Hoffmann Baie dankie vir die borgskap van Claassen en Stone Mev Adri du Toit
Marilu Smuts en Stephanie Schlettwein is gekies as die nuwe hoofleiers van HS Lutzville vir 2019.  Marilu Smuts is aangewys as die Voorsitter en Stephanie Schlettwein as die Ondervoorsitter van die VRL. 

Pages