Kampe

Die Gr 4 en 5 leerders doen elke 2 de jaar 'n besoek aan die wildernis tydens 'n SOS kamp.  Die leerders geniet hierdie kamp vreeslik baie en hier is enkele van die terugvoer: Ek het baie van die rock climing gehou, maar glad nie van die riendtousted (french toast) nie. Dit was super lekker.  Die boendoebats (Bundu Bash) was die...
Die 0/15 Rugbyspan het 'n heerlike spanboukamp te Rawsonville gehad.  Hulle het verskeie spanbou aktiwiteit gedoen asook 'n oefenwedstryd teen HS Montana gespeel. 
Die graad 7 klas van Hoërskool het 'n jaarlikse instelling om die 1 ste naweek van elke jaar 'n kamp by te woon waar Christenskap en Leierskap aangespreek word.  Die klas het die voorreg gehad om onder leiding van Johan Engelbrecht te hoor wat ‘n regte Christen leier behoort te wees.  Hulle het ook die Grotte by Koekenaap verken,...
Dit was Saterdag die 17 die jaar wat HS Lutzville die kanaalstap vir oud en jonk aangebied het.  Almal stap/draf saam in goeie gees vir Rooi of Swart!  Vanjaar was daar weereens vele pret en genot tussen die 1023 deelnemers aan hierdie groot geleentheid.

Pages