Konsert

SHREK BESOEK LUTZVILLE Altesaam 270 leerders van Hoërskool Lutzville het deelgeneem aan vanjaar se konsert, wat gehou is in die plaaslike NG Kerksaal op 25 en 26 Mei. Die storie van die amper-vriendelike “ogre”, Shrek en sy enigste vriend, ‘n praat-siek donkie wat ‘n prinses uit die kasteel van ‘n gevaarlike draak moet red, het die gehoor by...