Eisteddfod

Die volgende leerders van Hoërskool Lutzville het Cum Laudi (90+%) sertifikate ontvang by Olifantsvallei Eisteddfod te Citrusdal op 26 April 2019.   Agter vlnr:  Kara Evert (Eng. Poetry Gr. 9), Lisa Rossouw (Eng. Poetry Gr. 5), Milisa Rossouw (Eng. Poetry Gr. 7), Filiska Andrews (Afr. Poësie en Eng. Poetry Gr. 12), Nokhanyo...
  Hoërskool Lutzville het op 27 April 2019 deel geneem aan die Ollifantsvallei Eisteddford waar ons groot oorwinnings behaal het.
Lieske Naudé is as wenner in die kategorie Prosa (Gr 9) aangewys tydens die Wes-Boland Eistedfodd te Piketberg.  Sy word uitgenooi na 'n Prestige-aand te Laerskool Swartland om 'n prys te ontvang vir haar mooi prestasie. Hierdie prestasie kring verder uit waar sy tydens 'n Prestige geleentheid in Stellenbosch 'n medalje ontvang as algehele...
Kultuur kraai ook koning by Hoërskool Lutzville! 8 van ons leerlinge het aan die Eistedfodd op Calvinia deelgeneem.  Hulle het pragtige prestasies behaal en het in totaal 17 sertifikate verower.  Vyf hiervan was vir hoogste lof en tien het ook lof behaal.  Ons is baie trots op hierdie leerders wat die selfvertroue het om ook...
Tydens die Prysuitdeling van 2017 ontvang Lieske Naudé erkenning vir haar buitengewone prestasies by Eisteddfods.   JW Beukes ontvang ook die Young Communicators Awards.

Pages