KULTUUR

Maandag, 22 Julie 2019, het Hoërskool Lutzville die nuwe Mnr. en Mej. HS Lutzville gekroon. Baie geluk aan die volgende wenners: Mej. HS Lutzville: Tamaryn Raymond Mnr. HS Lutzville: Grant Waldeck 1ste Prinses: Marilu Smuts 1ste Prins: Leighton Cloete 2de Prinses: Marloné le Roux 2de Prins: Thomas Beukes Mnr. en Mej....
Veertig leerlinge van HS Lutzville het deelgeneem aan Klawer Kunste.   Tydens hierdie Kunstefees het ons leerlinge 17 Dubbelgoud, ‘n Cum Laudé, ‘n 100%, 39 Silwer en 17 Brons medaljes ontvang. Ons is baie trots op hierdie leerlinge wat op Kultuurgebied die skool se naam so mooi uitdra. FOTO:  Leerlinge wat Dubbelgoud ontvang het...