Algemeen (Sport)

Sondag 28 Maart was dit WCOC Off road se 2020 prysuitdeling.  Agv Covid kon dit nou eers plaasvind. Joop Coetzee is die 2020 kampioen in die senior 85 CC klas.  Izan Coetzee word ook aangewys as die kampioen in sy 125 CC klas, terwyl hulle pa tweede geeindig het in die Social Bikes class.
Die Droomers Yamaha Racing team het die afgelope naweek deelgeneem aan die eerste Nasionale Enduro wat deur Gauteng se Titans klub by Hartebeespoortdam aangebied is. Joop Coetzee (J329) het 7de geeindig  en het  3 rondtes in 3 uur voltooi in die Nasionale 85cc klas. Izan Coetzee (241) het 10de geeindig in die Nasionale J1 Hoërskool klas...
Ri-Chael Owies 'n graad 12-leerder van Hoërskool Lutzville het op 6 Julie aan die Suid-Afrikaanse Meesters Lyndans kompetisie in die Paarl deelgeneem.  Sy het 'n 1ste plek in haar afdeling behaal.  Hierdie is sowaar 'n baie groot prestasie.  Baie geluk!
HS LUTZVILLE ONTVANG 3 SPRINGBOK SEWES RUGBYSPELERS Le Roux Conradie van  Caylix Sport in samewerking met DCAS (Department of Culture and Sport) ‘n baie genotvolle Sewestoernooi te HS Lutzville aangebied.  Dit was die begin van die bemarking van ‘n jaarlikse Sewestoernooi wat hul in ons omgewing beplan.   Dit was ‘n groot...
Ons 0/19 A Rugbyspan lyk vanjaar weer ekstra mooi as hulle op die veld draf danksy die borgskap van Gustav Lutz van Powertrade  (Rugbytruie) en Martin Calitz van Minrite (Baadjies).Hierdie seuns gaan beslis die klere met trots dra en waardeer hierdie borgskap opreg. FOTO:  Gustav Lutz, Gerko Nieuwoudt, Tiaan Ras en Koos Scheepers (...

Pages