Netbal

Netbal Hoërskool Die volgende dogters van Hoërskool Lutzville is gekies om deel te wees van die Weskus span. Trulee Deventer, Suvandray Pietersen, Anika Scheepers, Elsamari Lombard, Marné van Zyl, Chloë Jacobs en Conita Fourie   Netbal Laerskool Die volgende dogters van Hoërskool Lutzville is gekies om deel te wees van die...
Hoërskool Lutzville se 0/12 en 0/13 B spanne wil graag BAIE DANKIE sê aan Annamarie en André van der Merwe van WEST COAST GARAGE DOORS & AUTOMATION vir die borg van hul rugsakkies. Hiermee gaan ons met trots HSL en ons borg se naam hoog hou oral waar ons gaan!   Hoërskool Lutzville se 0/16A-netbalspan wil baie graag van hierdie...
Twee van HS Lutzville se juffrouens, Jo-Anri Barnes en Enanda de Klerk, was Wes-Kaap afrigters by vanjaar se All Ages SA Netbaltoernooi te Boksburg. Jo-Anri was die afrigter van die 0/15 Cedars span en het ń 2de plek met haar span behaal. Enanda was die afrigter van die 0/18 Cedars span en het ń 10de plek behaal. Vier van die span se spelers is...
Ancia Pienaar is in 2017 reeds opgeneem in die SA 0/18 Netbalspan.  Sy verteenwoordig dan ook gedurende Mei 2018 vir SA en HS Lutzville in die SA 0/18 span wat in Australië gaan deelneem.  Tydens hierdie toernooi word sy dan ook verkies vir die SA 0/20 span wat in Desember 2018 in Botswana aan 'n Afrika-Toernooi gaan deelneem. ...
Hierdie 3 dogters van HS Lutzville, Ancia Pienaar, Roché Donn en Lané Coetzee, is opgeneem in die Wes-Kaap Netbalspanne vir hul onderskeie ouderdomme.  Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike  prestasie as in ag geneem word hoe groot die Wes-Kaap streek is.  Ancia Pienaar het ook vir  SA in die 0/18 span in Australie  gaan...

Pages