Krieket

  Die 0/19A krieketspan van Hoërskool Lutzville het hierdie seisoen goed gevaar en in twee kompetisies die uitspeelrondtes gehaal. Saterdag 9 Feb. het hulle aan die kwarteindrondte van die Boland  Coca-Cola T20 Toernooi in die kwarteindrondte deelgeneem en teen Hoër Jongenskool van die Paarl verloor. Verlede Woensdag het hulle op...
Ons 0/19A-span het Saterdag 9/2 op Stellenbosch in die Boland Coca Cola T20 Kwarteindrondte teen Boishai van die Paarl se 0/19A-span gespeel. En wat ’n ervaring was dit nie vir ons seuns nie – op en van die veld. Alhoewel ons goed slae gekry het, was dit ’n goeie leerskool vir ons seuns om teen so ’n top span te speel. Boishai het op die ou einde...
Armand van Dyk is opgeneem in die Boland 0/17 Platteland krieketspan wat in 'n Nasionale toernooi in Kimberley ons skool verteenwoordig. 
Hierdie 6 manne is opgeneem in die NWBoland krieketspan wat 'n wedstryd teen Wes-Boland gespeel het.  Agter:  Cameron Don, Davon Casper, Francois Steyn, Valentino Vercuil Voor:  Jevon Thomas, Heinz Slabbert en Armand van Dyk  
Teigh-Jay Mannel (Snr) en Valentino Vercuil (Jnr) is aangewys as die Beste Krieketspelers van 2017.

Pages