Rugby

  Gerdian Coetzee 'n leerder van Hoërskool Lutzville is opgeneem in die Noord Wes Boland O/12 rugbyspan.
Vredendal Besproeiing is die nuwe borg van Hoërskool Lutzville se O/13 A Rugbyspan se truie. Die span hoop om die borg, skool en gemeenskap trots te maak die seisoen. Baie dankie Vredendal Besproeiing vir die stel truie. Dit lyk pragtig.
Op Saterdag 20 Julie 2019, het Hoërskool Lutzville gasheer gespeel vir die jaarlikse Sewestoernooi aangebied deur Caylix Sport in samewerking met HS Lutzville en DCAS. Tydens die geleentheid het spelers van die Springbok Sewes span, asook voormalige Springbok Vroue Sewes Kaptein, Marithy Pienaar, en 2 huidige spelers, Eloise Webb en Marthirin...
Vier van die rugbyspelers van HSL, FC Ras, Tiaan Ras, Zolan Lategan en Gerko Nieuwoudt was deel van die Tony Stoops Rugbytoer na Frankryk.  Hul het wedstryde in Nice, Montpellier en Parys gespeel.  Wat 'n groot voorreg om hierdie geleenthede te kan benut
Hierdie manne is almal opgeneem in die Noordwes-Boland Rugbyspanne vir hul onderskeie ouderdomme.

Pages