Atletiek

Twaalf van Hoërskool Lutzville se atlete het gekwalifiseer om aan die Boland Hoërskole byeenkoms deel te neem laas naweek. Waldeano Cloete het daarin geslaag om 'n 1ste plek te behaal in die 800m en 'n derde plek in die 1500m.  Waldeano neem weer die naweek van 8-9 Maart aan die Wes-Kaap byeenkoms deel
Ané Mostert 'n leerling van Hoërskool Lutzville het gedurende die eerste week van die vakansie aan die Laerskool Kampioenskappe te Germiston deelgeneem. Sy het teen sterk kompetisie deelgeneem en redelik goed gevaar. Sy het 14de gekom in 'n groep van 27.
Hoërskool Twaalf van ons atlete het gekwalifiseer om aan die Boland Hoërskole byeenkoms te gaan deelneem eerskomende naweek. Baie sterkte aan Hezley Links, Waldeano Cloete, Jevon Thomas, Leighton Cloete, JJ du Plooy, Armand van Dyk, Valentino Vercuil, Javion Joubert, Jemain Jafta, Cameron Letsie, Lené Boonzaaier en Mary-Ann Andreas. Waldeano...
Dit was met 'n gedugte eenheid wat personeel, leerlinge en ouers saamgestaan het en binne 'n week 3 atletiekbyeenkomste aangebied het.  Ons is baie trots om na soveel harde werk die volgende kommentaar te kan plaas: Mnr Charlie Heathcoat, eertydse atletiekorganiseerder van Boland en SA byeenkomste se woorde wat hy spesiaal verlede Saterdag...
HS Lutzville het beslis naam gemaak tydens die 2018 atletiekseisoen.  Nie net het ons atlete baie goed presteer nie, maar die organisasie en aanbieding van 3 byeenkomste binne 'n week was danksy Mnr Quinton van Dyk, wat aan die hoof van die organisasie gestaan het, 'n reuse sukses.  'n Aanhaling van mnr Charlie Heathcoat, eertydse...

Pages