Span van die jaar

Die 0/9A Rugbyspan, met afrigter Elisca van Zyl en hulpafrigter JW Beukes, word as die Junior Span van die Jaar aangewys.   Die 0/19A Netbalspan, met afrigter Enanda Haasbroek, word as die Senior Span van die jaar aangewys.