Sportdag

Dit was vanjaar die 29 ste sportdag (vanaf 1989) wat HS Lutzville aangebied het.  Bykans 350 spelers neem aan hierdie dag deel en dit bly vir ons 'n groot voorreg om soveel ouers en vriende ook hier te kan ontvang.  Ons hoofborge van hierdie dag is Tienie Petroleum, Powertrade Vredendal, OK Grocer Lutzville en Boland Markagentskap....
Danksy ons hoofborge - Tienie Petroleum (Paul en Johs Kotze), Powertrade (Gustav en Renay Lutz), Boland Markagentskap (Herman Bonthuys), Matzikama Sport (Christo du Preez, Koelbly Vredendal (Koos Lombard) en OK Grocer Lutzville (Rolie van Vuuren) - kon HS Lutzville in 2017 die 28 ste Sportdag aanbied. Wat 'n mooi gesig om al die glimlaggies, mooi...
Hierdie was 'n eerste vir HS Lutzville. Die groot bus is volgepak en baie koud en baie vroeg het die bus en vele ouervervoer vertrek na LS Koue Bokkeveld by Op-die-Berg, Ceres.  Verlede jaar het hulle vir ons kom kuier en so het 'n baie gesonde verhouding tussen die 2 skole ontstaan.  Op die sportveld was daar wenne en verlore, maar...
SPORTDAG 2016 Die 27 ste sportdag van HS Lutzville het weereens aan die verwagtinge voldoen en hope netbal en rugby van hoogstaande gehalte gelewer.  Die kompetisie was sterk en spanne het baie goed teen mekaar opgeweeg.  Dit is veral vir ons lekker dat die skole van ons omgewing kan speel teen ander skole buite ons NWBoland grense....