Sport Prestasies

Die volgende leerders het in 2020 van die skool se hoogste toekennings gekry. Erekleure is aan die volgende leerders toegeken. Sport: Atletiek: Xavier Owies (stuur foto vir jou deur die loop van die oggend) Sport: Lechan Toerien Tennis: Hendré van Zyl DUX-Leerder 2020: Carli Lourens Leierskap: Elsamari Lombard  Die...
Hierdie leerlinge het tydens die Prysuitdeling van 2018 die hoogste toekenning van die skool, Ere Klere, ontvang vir Akademie en Sport Agter: Armand van Dyk ( Snr Sportman van die jaar), Ancia Pienaar(Erekleure Netbal, Atletiek en Beste Sportprestasie), Lané Coetzee(Snr Veelstydigheid en Erekleure Netbal), Elsamari Lombard(Snr Veelsydigheid en...
Ancia Pienaar is in 2017 reeds opgeneem in die SA 0/18 Netbalspan.  Sy verteenwoordig dan ook gedurende Mei 2018 vir SA en HS Lutzville in die SA 0/18 span wat in Australië gaan deelneem.  Tydens hierdie toernooi word sy dan ook verkies vir die SA 0/20 span wat in Desember 2018 in Botswana aan 'n Afrika-Toernooi gaan deelneem. ...
Hoërskool Twaalf van ons atlete het gekwalifiseer om aan die Boland Hoërskole byeenkoms te gaan deelneem eerskomende naweek. Baie sterkte aan Hezley Links, Waldeano Cloete, Jevon Thomas, Leighton Cloete, JJ du Plooy, Armand van Dyk, Valentino Vercuil, Javion Joubert, Jemain Jafta, Cameron Letsie, Lené Boonzaaier en Mary-Ann Andreas. Waldeano...
Ancia Pienaar is die heel eerste Protea Netbalspeelster wat HS Lutzville oplewer.  Ancia is opgeneem in die 0/17 Protea Netbalspan wat in 2018 in Australië gaan deelneem aan 'n Internasionale toernooi. Sy leef/speel  beslis ons tema van 2017 - Groei/blom waar jy geplant is - uit. 

Pages