Akademiese Uitstappies

Die Gr 10 Besigheidstudie leerders het 'n geleentheid gekry om die besigheidswêreld van naby te bekyk toe hul onlangs op 'n uitstappie was na die plaaslike wynkelder.
The annual Gr 9 English Weekend was as useal an enormous success.  The class visited Langa township, watched Marc Lottering at the Baxter, took a walking tour of the city centre of Cape Town, riding on the Red Bus to Hout Bay for fish and chips  an visited many other places of interest.
Cape Town Science Centre het ons skool besoek en ons Gr 8 - 12 leerlinge bekend gestel aan die wonderlike wêreld van Wetenskap.  'n Opwindende dag met interessante eksperimente, demonstrasies en uitstallings is aangebied om die leerlinge se belangstelling te prikkel.