Graad 8-12

Vrydag, 12 Oktober, het HS Lutzville afskeid geneem van hul 2018 Matriekklas.  Tydens hierdie geleentheid het ouers  self hul eie kinders se matriekeksamen nommer aan hulle oorhandig.  Die geleentheid is afgesluit waar elke leerling 'n ballon ontvang het en wat dan  op die rugbyveld gelos  is om die simboliek van " laat...
Graad 12 van 2017
In die verbruikerstudieklasse word alles baie profesioneel gedoen.  Vele eksamens word hier baie suksesvol afgelê.
Vele voornemende en uitstaande kokke en spyseniers word in hierdie klas opgelei.  Harde werk en baie ekstra insette het reeds hier groot suksesse gebring.
Ons gee om! Die nuwe en ou leerders wat die Graad 10 klas van Hoërskool Luztville uitmaak, kom skool toe om ‘n genotvolle spanbou dag saam deur te bring. Gedurende die dag word die nuwe leerders rond gewys en die spesiale eienskappe van die skool word ten toon gestel. Die tema van die skool vanjaar is OMGEE, die leerders het getoon dat hulle...