Graad 4-7

Drie van HS Lutzville se leerlinge, Mihan Prinsloo, Sabina Schlettwein en Lisa Rossouw, het uitstekend gevaar tydens die Finale rondte van die Weskus Wiskunde Uitdaging te Piketberg.  Mihan Prinsloo Gr 5 het ‘n eerste plek behaal en Lisa Rossouw  Gr 4  en Sabina Schlettwein Gr 7 het elkeen ‘n 2 de plek behaal.  HS Lutzville is...
Mev. Ronel Wickens en haar Graad 4-klas
As dit lekkerder by die huis is as by die skool, dan bring Juf. Jo-Anri Barnes sommer gou-gou die huis skool toe en maak die Gr. 5-klas hul eie vrugteslaai sommer net daar in die klas. Die Graad 5-klas kan nie net kos maak nie, hulle kan ook alreeds hul eie huise bou! Of almal die storm gaan deurstaan is 'n ander vraag.