Graad 1-3

Die Gr 3-klas van Mev Santie van Zyl leer van kleins of hoe om lief te hê en om te gee.  
Juf Alma Burger en Juf Desmonia Philander het in 2018 die groot taak om hierdie klomp haasbekkies "skoolwys" te kry.
Graad 1 saam met Mev. Alma Burger
Skool is harde werk en daar is baie meer te doen as net om pouses te speel.  
Totsiens 2016 ..... Hier kom ons 2017.  Met so 'n plesierige uittog uit 2016 is dit geen wonder dat skoolgaan vir hierdie jongspan net een groot fees is nie.  Soos gewoonlik het Graad 1 - 3 hulle jaar met 'n heerlike piekniek en baie speletjies afgesluit.

Pages