Leerlingleiers

Elsamarie Lombard en Natasha Luiters is gekies as die nuwe hoofleiers van HS Lutzville vir 2020.  Elsamarie Lombard is aangewys as die Voorsitter en Natasha Luiters as die Ondervoorsitter van die VRL.
Marilu Smuts en Stephanie Schlettwein is gekies as die nuwe hoofleiers van HS Lutzville vir 2019.  Marilu Smuts is aangewys as die Voorsitter en Stephanie Schlettwein as die Ondervoorsitter van die VRL. 
Jaarliks streef die leerlinge van HSLutzville daarna om spesifieke waardes uit te leef.  Hier is die leerlingleiers van 2018 by die waardes wat oor die afgelope jare uitgeleef is. 2018     Eenheid 2017     Groei en laat groei 2016     Ek gee om 2015     Wees 'n ligdraer 2014...
Lize-Mari Kersop ontvang die trofee vir Leierskap sowel as Wellewendheid.
Voor:  Lauren Hoffmann, Gerko Nieuwoudt, JW Beukes (Voorsitter), Lané Coetzee (Onder Voorsitter), Frizlynne Mohammed Agter: Annika Scheepers, Annique Josephs, Armand van Dyk, Elsamari Lombard, Hezley Links, Marloné Le Roux, Stephanie Schlettwein, Marilu Smuts,     Jacquimine Fortuin en Ethan Owies.

Pages