Prestasies

Baie geluk aan Michelle Grobler wat ons top matriekleerder in Verbruikerstudie is vir 2018 - baie dankie aan Lutzville VLV vir die borgskap.
HS Lutzville met sy personeel, ouers, leerlinge  en gemeenskap is baie trots op die matriekklas van 2018.  Hulle het daarin geslaag om vir die 18 de agtereenvolgende jaar 'n 100% slaagsyfer te behaal.  Hulle spog met 3 A-gemiddeldes en 87% van die klas het geslaag met 'n Baccalaureus graad.  Met baie harde werk en...
Hierdie leerlinge het tydens die Prysuitdeling van 2018 die hoogste toekenning van die skool, Ere Klere, ontvang vir Akademie en Sport Agter: Armand van Dyk ( Snr Sportman van die jaar), Ancia Pienaar(Erekleure Netbal, Atletiek en Beste Sportprestasie), Lané Coetzee(Snr Veelstydigheid en Erekleure Netbal), Elsamari Lombard(Snr Veelsydigheid en...
Die skoolhoof van HS Lutzville,  Marlida Lombard, is onlangs aangewys as naaswenner in die Wes-Kaap in die volgende afdeling:  EXCELLENCE IN SECONDARY SCHOOL LEADERSHIP. Hiermee wen sy ook R 11 500.00 vir die skool wat vir Personeelontwikkeling aangewend moet word.  HS Lutzville se personeel, leerlinge en ouers is baie trots op...
Die Dux Leerling van 2017 is Sjaan Coetzee met onderskeidings (80% +) in al 8 haar vakke. 

Pages