Ons gee om

Ons oudskoliere het weereens gehelp. Die keer met ñ nuwe keernet by ons krieketnette. Dankie Hennie de Beer en ook JP van Rhyn van Perfect Bounce vir hierdie skenking. Met julle deel van HSL sal ons elke keer ñ nuwe pad baan waar daar nie een is nie.
KONTAKBESONDERHEDE VAN HS LUTZVILLE ​  Posbus 6 Hoërskool Lutzville Lutzville 8165 admin@hslutzville.co.za Tel:  027 2171006   Faks:  027 2172114 KONTAKBESONDERHEDE OUDSKOLIEREBOND Arina Conradie:  arina@hslutzville.com Tel:  027 2171006 BANKBESONDERHEDE van OUDSKOLIEREBOND HS Lutzville...
NUUSBRIEF   HS Lutzville Oudskoliere en Ondersteuners Bond             16/08/2016                  ...
Die Matriekklas van 1995 het hul harte oopgemaak vir hul Alma Mater - HS Lutzville.  Matthew Prinsloo (Signi) en Martin Kellerman het 'n Ondersteunersbond Bord agter in die skoolsaal laat aanbring sodat alle donateurs van die skool se name daarop aangebring kan word.