OUDSKOLIEREBOND

Ons oudskoliere het weereens gehelp. Die keer met ñ nuwe keernet by ons krieketnette. Dankie Hennie de Beer en ook JP van Rhyn van Perfect Bounce vir hierdie skenking. Met julle deel van HSL sal ons elke keer ñ nuwe pad baan waar daar nie een is nie.
Virnen Ludick, Oud Skolier van HSL ontvang op 14 April 2016 by  die Gradeplegtigheid van CPUT die Dekaans- en Kanseliersmedalje vir hoogste akademiese gemiddelde in die Onderwysfakulteit vir die graadkursus B.Ed.(AOO) Intermediêre en Senior Fase (Cum Laude).  Sy gemiddelde oor die vier jaar studie is 86% en hy verwerf 37...
Johanette Cornelissen het in 1999 aan Hoërskool Lutzville gematrikuleer.  Sy skryf: Ek het in Junie 2016 my PhD in elektriese ingenieurswese aan die Universiteit van Kaapstad verwerf.  Dit het 8 jaar se studie vereis, waarvan die eerste 5 jaar direk na skool aan die Universiteit van Stellenbosch was en die laaste 3 jaar deeltyds aan...
Nuwe Krieketnette Die oudskoliere van 1995,  gee om vir hul alma mater en het vanjaar vir die skool nuwe krieketnette geborg.  Baie dankie aan Hennie de Beer en Perfect Bounce Consultants asook die res van die klas vir die geskenk.