Geskiedenis

Die eerste amptelike klasse vir die Laerskool Lutzville is in 1933 geopen.  In Januarie 1945 word die deure van die historiese klipskooltjie te Koekenaap oopgesluit en met 32 st.- 7 leerlinge word dit die eerste sekondêre skool in die Benede-Olifantsrivier.  Die  eerste skoolhoof was mnr. J.D. Theron  en in April, dieselfde...