Handri Westman tennistoernooi

Die Laerskool se eerste seuns-en dogterspanne neem aan die Handri Westman tennistoernooi op Ceres deel. Daar was oorgenoeg tennis teen skole soos Welgemoed, Gene Louw en Eversdal. Die tennistoernooi op Ceres was 'n reuse sukses.