Boland Platteland Tennis 2022

Baie geluk aan Joané van Zyl, Anna-Thea Hugo en Hendré van Zyl wat opgeneem is in die o/15 Boland Plattelandspan. Hulle speel Sondag, 6 Maart, teen Drakenstein, Wynland en Kaapstad se o/15 spanne. Baie sterkte en geniet dit!